In die derde plaasaanval binne ’n week in die Wes-Kaap is ’n boer (86) en sy vrou (88) in hul huis aangeval. Mnr. Stoffel Stoumann en sy vrou, Gesie, is gister in hul huis op die plaas Excelsior by ...
Vinnige hulp deur ander boere het die afgelope naweek gehelp dat rowers vasgetrek is wat ‘n bejaarde egpaar op hul plaas in die Fochville-omgewing aangeval het. Mnr. G.W.O. Molzahn is buite sy huis ...
Sy hand voel hard en soos leer in myne en oor sy donker gesig loop die vriendelike lyne van 72 jaar se lewenslesse. Sy naam is Venesio en hy werk al 45 jaar op hierdie plaas naby Aranos in Namibië.
Een van die wapens wat die Modimolle-polisie op Donderdag 18 Oktober in vlakvarkgate op ’n plaas in die Geelhoutkloof gevind het ná ’n inbraak in die omgewing. Vier mense het die afgelope week in die ...
’n DA-raadslid en boer van Harrismith is rasend van bekommernis nadat beeste op haar plaas tekens van bek-en-klouseer toon.
"Groen Namibië" met die bekende egpaar dr. Rudie en Marlice van Vuuren keer terug vir ’n opwindende sesde seisoen propvol hartroerende en soms ook snaakse ervaringsDit ...